Numeri 28:29-31 Die Boodskap (DB)

29. en saam met elke lam een kilogram.

30. Dan moet julle ook ’n bokram offer as ’n sondeoffer om vergifnis te vra vir die volk se sonde.

31. Bo en behalwe hierdie offer moet die daaglikse brandoffer en die graanoffer steeds gebring word. Sorg ook dat die diere wat geoffer word, niks makeer nie.”

Numeri 28