Numeri 28:31 Die Boodskap (DB)

Bo en behalwe hierdie offer moet die daaglikse brandoffer en die graanoffer steeds gebring word. Sorg ook dat die diere wat geoffer word, niks makeer nie.”

Numeri 28

Numeri 28:29-31