Numeri 29:1 Die Boodskap (DB)

“Op die eerste dag van die sewende maand moet julle vir ’n spesiale lofprysingsgeleentheid bymekaarkom. Op daardie dag mag niemand werk nie. Dit is ’n dag waarop julle moet feesvier.

Numeri 29

Numeri 29:1-2