Numeri 22:36 Die Boodskap (DB)

Toe koning Balak hoor dat Bileam op pad is, is hy reguit na hom toe. Hulle het mekaar raakgeloop by ’n Moabitiese stad langs die Arnonrivier op die grens van sy gebied.

Numeri 22

Numeri 22:31-38