“Hoekom het jy nie gekom toe ek jou die eerste keer laat roep het nie?” het Balak vir Bileam gevra. “Het jy gedink ek sou jou nie goed genoeg betaal nie?”