Numeri 22:35 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Engel van die Here vir hom: “Nee, gaan saam met hierdie mense, maar jy mag net sê wat Ek vir jou sê, niks anders nie.”Bileam is toe verder saam met Balak se boodskappers.

Numeri 22

Numeri 22:28-41