Numeri 22:34 Die Boodskap (DB)

Bileam sê toe vir die Engel van die Here: “Ek is jammer oor wat ek gedoen het. Dit was verkeerd. Ek het nie besef U staan voor my in die pad nie. Ek sal omdraai as U nie wil hê ek moet verder gaan nie.”

Numeri 22

Numeri 22:25-41