Numeri 22:33 Die Boodskap (DB)

Ek het drie maal voor jou kom staan; daarom het die donkie elke keer uitgedraai. As hy dit nie gedoen het nie, het Ek jou beslis doodgemaak. Maar die donkie sou Ek laat leef het.”

Numeri 22

Numeri 22:25-35