Numeri 20:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Vroeg in die lente het die Israeliete in die Sinwoestyn aangekom en by Kades oorgebly. Mirjam is daar dood en hulle het haar toe daar begrawe.

2. Daar was nie genoeg water om te drink vir almal nie, en hulle was weer vir Moses en Aäron kwaad.

Numeri 20