Numeri 21:1 Die Boodskap (DB)

Toe die Kanaänitiese koning van Arad, wat in die suide van Kanaän gebly het, hoor dat die Israeliete in die rigting van Atarim trek, het hy hulle aangeval en party van hulle gevang en ontvoer.

Numeri 21

Numeri 21:1-8