Numeri 20:1 Die Boodskap (DB)

Vroeg in die lente het die Israeliete in die Sinwoestyn aangekom en by Kades oorgebly. Mirjam is daar dood en hulle het haar toe daar begrawe.

Numeri 20

Numeri 20:1-5