Markus 14:58 Die Boodskap (DB)

“Ons het hom hoor sê dat hy ons tempel sal afbreek waaraan ons mense so lank gebou het. In drie dae sal hy glo ’n ander bou en hy sal nie eens mense gebruik om dit te doen nie.”

Markus 14

Markus 14:49-63