Markus 14:59 Die Boodskap (DB)

Maar ook dié storie was so deurmekaar dat wat die een gesê het, nie dieselfde was as wat die ander een gesê het nie.

Markus 14

Markus 14:50-63