Lukas 5:7 Die Boodskap (DB)

“Kom help ons. Maak gou!” het hy vir sy vriende in ’n ander boot daar naby hulle geskree. Later was albei bote vol vis. Hulle was so swaar gelaai dat hulle amper gesink het.

Lukas 5

Lukas 5:2-8