Lukas 5:8 Die Boodskap (DB)

Simon Petrus was verslae oor wat gebeur het. Hy het op sy knieë voor Jesus neergeval en gesê: “Here, U kan nie langer by my bly nie, want ek is ’n groot sondaar.”

Lukas 5

Lukas 5:6-9