Lukas 5:6 Die Boodskap (DB)

So gesê, so gedaan. Skaars het Simon sy nette ingegooi of hulle was propvol vis. Daar was so baie vis dat die nette wou skeur.

Lukas 5

Lukas 5:4-7