Lukas 21:6 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Een van die dae sal daar niks oor wees van alles wat julle nou hier voor julle eie oë sien nie. Hierdie gebou gaan tot op die grond afgebreek word.”

Lukas 21

Lukas 21:1-10