Lukas 21:5 Die Boodskap (DB)

Daarna het party van Jesus se volgelinge met mekaar gestaan en praat oor hoe mooi die tempel is. Hulle het hulle verkyk aan die reuseklippe en aan al die pragtige versierings.

Lukas 21

Lukas 21:2-6