Lukas 21:7 Die Boodskap (DB)

Toe sê sy volgelinge benoud vir Hom: “Leermeester, sê vir ons wanneer dit gaan gebeur. Sê asseblief ook vir ons hoe ons sal weet wanneer die einde van die wêreld naby is.”

Lukas 21

Lukas 21:6-11