Lukas 12:39 Die Boodskap (DB)

“Nog ’n voorbeeld: As iemand hoor dat ’n dief beplan om drie-uur in die nag by hom te kom inbreek, sal hy mos gereed wees, nie waar nie? Hy sal die dief met niks laat wegkom nie.

Lukas 12

Lukas 12:34-41