Lukas 12:38 Die Boodskap (DB)

“Daardie werkgewer sal selfs nog blyer wees as hy eers in die middel van die nag by sy huis aankom en sy werkers staan steeds getrou daar by die voordeur vir hom en wag. Dan wag daar sommer ’n groot present op hulle.

Lukas 12

Lukas 12:30-47