Lukas 12:40 Die Boodskap (DB)

Net so moet julle ook sorg dat julle reg is, want julle weet nie wanneer die Seun van die mens kom nie. Al wat Ek vir julle kan sê, is dat dit op ’n tydstip sal wees dat julle dit die minste verwag.”

Lukas 12

Lukas 12:39-49