Johannes 13:36 Die Boodskap (DB)

Iets het Simon Petrus nog gepla. “Here, waarheen gaan U?” vra hy. “Petrus, jy kan nie nou al saam met My kom nie, maar wel later,” troos Jesus hom.

Johannes 13

Johannes 13:35-38