Johannes 13:37 Die Boodskap (DB)

Petrus was nie tevrede nie. “Here, hoekom kan ek nie nou al saamkom nie?” wou hy weet. “U weet U is vir my alles. Selfs al moet ek my lewe vir U gee, sal ek dit doen.”

Johannes 13

Johannes 13:27-38