Johannes 13:35 Die Boodskap (DB)

“Hierdie liefde van julle moet as’t ware hard en duidelik ‘praat’. Mense moet daarna kyk en sê: ‘Kyk net, daar’s ’n volgeling van Jesus.’”

Johannes 13

Johannes 13:30-38