Jesaja 59:7 Die Boodskap (DB)

Hulle hardloop agter die kwaad aan. Hulle huiwer nie ’n oomblik om iemand dood te maak nie. Hulle dink skelm dinge uit. Hulle laat ’n spoor van verwoesting agter hulle waar hulle gaan.

Jesaja 59

Jesaja 59:6-8