Jesaja 59:6 Die Boodskap (DB)

Met die spinnerak van hulle woorde kan jy nooit vir jou klere maak nie. Wat hulle doen, is goed vir niks. Trouens, al wat van hulle geknoei kom, is misdaad. Hulle hande bring net geweld.

Jesaja 59

Jesaja 59:1-13