Jesaja 59:8 Die Boodskap (DB)

Hulle ken nie so iets soos vrede nie. Op hulle pad bestaan daar nie so iets soos regverdigheid nie. Hulle paaie is vol kronkels en draaie. Dié wat saam met hulle loop, kom nooit tot rus nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:2-13