Jesaja 11:14 Die Boodskap (DB)

Hulle sal saamspan en die Filistyne in die weste aanval en daarna die volke wat in die ooste woon se gebiede ook plunder. Hulle sal die Edomiete en die Moabiete verslaan en die Ammoniete hulle onderdane maak.

Jesaja 11

Jesaja 11:8-16