Jesaja 11:15 Die Boodskap (DB)

Die Here sal die Nyldelta heeltemal laat opdroog en ’n droë, warm wind oor die Eufraatrivier laat waai om dit op te droog totdat daar net sewe waterstroompies oorbly waardeur enigeen sonder moeite sal kan stap.

Jesaja 11

Jesaja 11:14-16