Handelinge 26:11 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle selfs in die Joodse aanbiddingsplekke gaan uitsnuffel en hulle gedwing om hulle geloof te laat vaar. Later het ek ook begin om hulle in stede ver buite Jerusalem te vervolg.”

Handelinge 26

Handelinge 26:1-13