Handelinge 26:10 Die Boodskap (DB)

Ons godsdienstige leiers het toegelaat dat ek Jerusalem se tronke vol maak met hierdie mense. Ek het nie gehuiwer om ja te sê wanneer een van hulle doodgemaak moes word nie.

Handelinge 26

Handelinge 26:2-13