Handelinge 26:12 Die Boodskap (DB)

“Ek was juis op ’n dag op pad na Damaskus met toestemmingsbriewe om Christene daar te gaan vang, toe ’n skerp lig in die middel van die dag skielik op my en my reisgenote begin skyn.

Handelinge 26

Handelinge 26:7-15