Handelinge 14:28 Die Boodskap (DB)

God het Paulus en Barnabas op ’n wonderlike manier gebruik om die goeie nuus oor Christus met mense uit ander volke te deel. Hulle twee het daarna nog ’n hele ruk by die Christene in Antiogië gebly.

Handelinge 14

Handelinge 14:23-28