Handelinge 15:1 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het ’n groepie Jode uit Judea in Antiogië aangekom. Hulle het vir die Christene gesê: “Julle moet julle laat besny. So nie, sal God julle nooit red nie.”

Handelinge 15

Handelinge 15:1-6