Handelinge 14:27 Die Boodskap (DB)

Toe hulle in Antiogië aankom, het hulle al die gelowiges bymekaargeroep en aan hulle vertel hoe God hulle gebruik het, en hoe mense wat nie Jode was nie tot geloof gekom het.

Handelinge 14

Handelinge 14:20-28