Handelinge 10:46 Die Boodskap (DB)

Tog het hulle dit nou met hulle eie oë gesien, en ook gehoor! Want hierdie mense het dadelik in ongewone tale begin praat en God se Naam grootgemaak.

Handelinge 10

Handelinge 10:37-48