Handelinge 10:45 Die Boodskap (DB)

Die Joodse gelowiges wat saam met hom na Sesarea gekom het, was baie verbaas daaroor. Hulle kon nie glo dat God sy Heilige Gees oor mense uit ander volke laat kom nie.

Handelinge 10

Handelinge 10:37-48