Handelinge 10:47 Die Boodskap (DB)

Terwyl dit gebeur, vra Petrus vir die ander gelowiges saam met hom: “Wie sal beswaar maak as hierdie mense gedoop word? Hulle het ook die Heilige Gees ontvang, net soos ons.”

Handelinge 10

Handelinge 10:45-48