Genesis 45:3 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het hy weer probeer: “Ek is Josef! Leef Pa werklik nog en is dit waar dat hy nog gesond is?” Sy broers was totaal en al stomgeslaan.

Genesis 45

Genesis 45:1-4