Genesis 45:4 Die Boodskap (DB)

“Kom ’n bietjie nader,” het hy vir hulle gesê. Stadig en bang het hulle nader geskuifel. Toe het hy weer gepraat: “Ek is julle broer Josef. Julle onthou nog die dag toe julle my verkoop het?

Genesis 45

Genesis 45:1-8