Genesis 45:2 Die Boodskap (DB)

Na ’n paar woorde het hy in trane uitgebars. Hy het so hard gehuil dat die Egiptenaars dit gehoor het. Selfs die mense in die farao se huis het dit gehoor.

Genesis 45

Genesis 45:1-7