Genesis 36:17 Die Boodskap (DB)

Esau se seun Reüel het weer die volgende seuns gehad: Nagat, Serag, Samma en Missa. En hulle was almal stamhoofde. Hulle was die hoofde van verskillende stamme in Edom. Almal het uit die familie van Reüel gekom en hulle was deel van Basemat, die vrou van Esau, se nageslag.

Genesis 36

Genesis 36:16-21