Genesis 36:18 Die Boodskap (DB)

Esau se vrou Oholibama het die volgende seuns gehad: Jeüs, Jalam en Korag. Almal was stamhoofde uit die geslag van Oholibama, dogter van Ana, die vrou van Esau.

Genesis 36

Genesis 36:10-23