Genesis 36:16 Die Boodskap (DB)

Korag, Gatam en Amalek. Hulle was die hoofde van verskillende stamme in Edom. Almal het uit die familie van Elifas gekom en hulle was deel van Ada, die vrou van Esau, se nageslag.

Genesis 36

Genesis 36:11-20