Genesis 30:1 Die Boodskap (DB)

Ragel het begin besef dat sy nie vir Jakob kinders kan gee nie. Sy het toe baie jaloers op haar suster geword. Woedend het sy vir Jakob gesê: “Gee my ’n kind of ek gaan dood.”

Genesis 30

Genesis 30:1-9