Genesis 29:35 Die Boodskap (DB)

’n Vierde seun is gebore en Lea het oorstelp gesê: “Hierdie keer wil ek die Here net loof en prys.” Dit is waarom sy die kind Juda genoem het. Lea het hierna vir eers nie weer kinders gehad nie.

Genesis 29

Genesis 29:29-35