Genesis 30:2 Die Boodskap (DB)

Jakob het hom vererg en skerp gereageer: “Dink jy ek is God? Dink jy ek kan jou vrugbaar maak? Dit is God wat jou kinderloos gemaak het, nie ek nie.”

Genesis 30

Genesis 30:1-8