Genesis 29:8 Die Boodskap (DB)

“Ons kan nie,” het hulle geantwoord. “Ons moet eers wag totdat al die herders opgedaag het. Dan sal ons almal saam die swaar deksel wegstoot en vir die kuddes water gee.”

Genesis 29

Genesis 29:1-16