Genesis 29:7 Die Boodskap (DB)

Jakob het die herders weer gevra: “Hoekom het julle nou al die skape vir die nag bymekaargemaak? Dit is dan nog helder dag. Gee hulle water en laat hulle dan wei.”

Genesis 29

Genesis 29:1-12